|
Welkom
Welkom by Via Afrika se tuisblad. Via Afrika is die beheermaatskappy van 'n verskeidenheid selfstandige sake-ondernemings in die boekuitgewerye-, boekverspreiding-, boekkleinhandel- en vermaakbedryf.
Missie
Via Afrika se besighede moet die voorste uitgewers, verkopers en verspreiders van winsgewende opvoedkundige lees-, leer-, luister- en kykprodukte in hulle markte word.
Visie
Via Afrika wil in die Afrika-boekebedryf klante en werknemers se lewens verryk, gemeenskappe dien en 'n wins maak.
|