|
Nasou Via Afrika (NVA)
NVA is een van die voorste opvoedkundige uitgewers van skoolboeke in Suid-Afrika.
Innoverende publikasies gekombineer met 'n uitstekende fondslys en uitmuntende
bemarking het oor die afgelope 30 jaar van NVA 'n suksesvolle maatskappy
met groot aansien gemaak.
NVA strewe daarna om die transformasie van onderwys in Suid-Afrika te bereik deur voortreflike publikasies en uitstaande diens aan al die opvoeders en leerders te bied. NVA publiseer in al die tale en vir al die nuwe leerareas. Ons is een van die min opvoedkundige uitgewers wat alle vakke oor alle grade in Afrikaans beskikbaar stel . Die maatskappy beskik oor uitgewerskantore in Kaapstad en Pretoria, asook bemarkingskantore dwarsdeur die land.
Feite ...
- NVA is een van die min opvoedkundige uitgewers wat alle vakke oor alle grade in Afrikaans uitgee.
- Van NVA se publikasies besit meer as 80% markaandeel.
Ander bekende publikasies:
- Afrikaans is Lekker Grade 4-12 reeks
- Lekkerleer Grondslag- en Intermediêrefase-reeks
- Leerstasie Seniorfase-reeks
- Letterkunde: Woordreise, Versreise, Afrikaans is Lekker - Verhale, Kaleidoskoop
- UGO vir VOO Rekeningkunde 'n Logiese benadering
- UGO vir VOO Bedryfstudie
- UGO vir VOO Verbruikerstudie
- UGO vir VOO Ekonomie
- UGO vir VOO Senior Geografie
- UGO vir VOO Geskiedenis
- UGO vir VOO Gasvryheidstudie
- UGO vir VOO Lewensoriëntering
- UGO vir VOO Lewenswetenskappe
- UGO vir VOO Wiskundige Geletterdheid
- UGO vir VOO Wiskunde
- UGO vir VOO Natuur- en Skeikunde
- UGO vir VOO Religiestudie
- UGO vir VOO Toerisme
Indrukke:
Acacia
Action Uitgewers
Afritech
Afro
Atlas
Bateleur Books (geselekteerde titels)
Collegium
Idem
Juta/Gariep
KZN Books
Nasou
Stimela (geselekteerde titels)
Van Schaik (literatuur)
Via Afrika
Y-Press
Kontak ons:
Hoof Uitvoerende Beampte
Louise Naudé
Promosiebestuurder
Maria de Witt
Adres:
11de Vloer
Naspers-Sentrum
Heerengracht
40
Kaapstad
8000
Tel +27(0)21 406-3528
Faks +27(0)21 406-2922 / 3086
E-pos customerservices@nasou.com
Besoek NVA se webtuiste by www.nasou-viaafrika.com
|